LGV

 

LGV misie.


Om ‘n diens aan die gemeenskap te lewer wat op die volgende drie bene staan:


  1. -Veiligheid

  2. -Medies

  3. -Nood/Brand


Ons veiligheids- en raadgewende diens aan die gemeenskap is tans gratis, ons beplan om eersdaags versekeringsopsies aan te bied t.o.v. medies, veiligheid en brand. Ons opereer oor grense heen en het reeds baie suksesse veral in Parys en omgewing behaal.


LGV se fokus is meer op voorkoming as reaksie en ons poog om van ons gebied ‘n moeilike teiken vir misdadigers te maak. Ons versprei tans tweerigting radios, vroee waarskuwingsalarms en gee ook veiligheidswenke. Selfverdedigingskursusse en tegnieke is beskikbaar.


Aansoekvorms.


Aansoekvorms van die verskilende organisasies asook die vorm waarop u u unieke noodplan invul is per e-pos beskikbaar by veilig@lgv.org.za